< Terug naar resultaten

Reisverslag van een van onze reisbegeleiders

Leeuw, luipaard, buffel, olifant, mol en neushoorn: Spot jij de Big 6 van Afrika?

Ek is bevoorreg om te kan woon in ons mooie Suid Afrika. Ek deel graag my passie vir my land van herkoms se diverse mense en ryke kultuur en ook ons wye natuur lewe. Op 'n reis saam met my sal jy alles beleef en sien wat in my vermoë is om aan jou uit te wys. Met 'n paar opofferinge van jou kant, dalk 'n bietjie vroëer opstaan in die oggend, kan ons dalk, om alleen 'n paar dinge te noem, 'n buitengewone sonsopkoms deel of deelneem aan 'n opwindende wildbesigtingsrit of dalk 'n paar ekstra geleenthede maak vir goeie foto's. Indien daar meer aktiewe lede in die geselskap is, probeer ek ook hulle sover moontlik akkommodeer binne ons beperkte tydskedules, om aan aktiwiteite deel te neem soos wandelings, snorkel, abseil, bungi, fietsry, visvang, perdry ens.

Groepsrondreis Wie is de Mol-reis Zuid-Afrika

Niet boekbaar

Naar boven
 

Winterdeals
Profiteer van €50 korting p.p.

De koude winterdagen in Nederland zijn een feit. Sneeuw, kou en regen.. Typisch Hollands winterweer. Droom je al weg naar een zonnig oord? Misschien boek je een mooie reis naar één van onze geselecteerde bestemmingen en ontvang je €50 korting per persoon